Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Meul Farm Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Meul-plaas, Van der Stel-pas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 620 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ou Meul Farm Cottage is op 'n plaas aan die voorheuwels van die Houw Hoek-berge langs die Van Der Stel-pas in Botrivier geleë. Dit stel gaste in staat om die natuurskoon van die natuurlike omgewing te ervaar, met baie voël- en wildlewe in die area.

Ou Meul Farm Cottage bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 kinderbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, gasoond en -stoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n rusbank en ekstra sitplek. Daar is ook 'n binnebraai en 'n kroeg. Die skuifdeure lei na 'n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bas, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n woonstel teen die huis met slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbek en 'n toilet. Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n klein leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof en -oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, Nespresso-masjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, 'n binne- en buitebraai, pizza-oond en 'n kaggel. Die huis het gratis WiFI en 'n TV met die volle DStv-pakket. Buite op die stoep is daar 'n swembad met buitemeubels en 'n houtvuurwarmbad.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Ou Meul Farm Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Ou Meul-plaas, Van der Stel-pas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ou Meul Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Meul-plaas, Van der Stel-pas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58657ab7c7afd450c508e3c717bc9ed62c365a4162030b371f4548905a90769ee342b45412def11e7a9dc19e81acfcb0e2d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Ou Meul Farm Van der Stel Pass 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.175813535265 19.225940939606
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem