Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Keimoes

Ou Skool Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 205 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lezaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Sal dit definitief aanbeveel vir ander. Muriel was 'n wonderlike gasvrou. Die speelplek en pragtige grasperke is 'n groot bonus vir enigiemand wat met kinders reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Ou Skool Guest House
Goeie dag Lezaan Baie dankie vir die mooi resensie... Jul was wonderlike gaste, mense-mens. Ek hoop jul gaan weer vir ons kom kuier. Hoop vir alles van die beste vir die nuwe jaar. Groete Mooi bly Muriel

Jenovans S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie rustig en goeie verblyf. Baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim M
1 nag
5.0
Okt 2025

Excellent value for money. Well done. Very pleasant. Wonderful hosts willing to assist in any way possible. Very tasty dinner prepared just for me. Much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Ou Skool Guest House
Thank you, Tim. Hope to see you in the near future.

Christa J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Soos ek bo gesê het - Dit was 'n wonderlike belewenis! Ons het heerlik oornag by Ou Skool. Dis 'n pragtige plek, veilig, gerieflik, vriendelike mense met heerlike kos! Die oulikste opset! Ek sal Ou Skool by enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Ou Skool Guest House
Goeie dag Baie dankie vir die mooi resensie, dit was 'n groot plesier om julle as gaste te hê by Ou Skool. Hoop julle gaan gou weer 'n draai maak by ons. Groete Muriel

Japie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik. Heerlik gebly! Lekker geslaap. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Ou Skool Guest House
Ons is bly dat julle dit hier by ons geniet het. Lekker dag!

Dina H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Nostalgies. Baie mooi plek, netjies en baie vriendelike en behulpsame personeel. Ontvangsdame gaan uit haar pad om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Ou Skool Guest House
Baie dankie vir die kompliment. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te sien! Groete, Madrie

Lamont Landbouchemies L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Madri is 'n fantastiese gasvrou, sy doen baie moeite en haar kos is heerlik! Baie lekker gebly, muskiete was net vreeslik erg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Muriel
Ou Skool Guest House
Baie dankie vir die kompliment. Ons is bly julle het dit geniet. Groete, Madrie

Stenelle V
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2025

Netjies, skool, prettig. N baie netjies, skoon gastehuis. Nostalgiese reis terug na jou eie skooldae as jy die klaskamers deurgaan. Baie pret gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Muriel
Ou Skool Guest House
Goeie dag Stenelle Baie dankie vir die review, ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Muriel

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Muriel
Ou Skool Guest House
Good day Mrs. Hacking, I'm sorry to hear there were a couple of complaints with your stay at Ou Skool. It is a pity that you didn't bring it to our attention on arrival, so we could've discussed the situation and even got your input on improvements regarding revamping. You mentioned that you were separate from the main guest house, but according to my understanding, Muriel did ask you if you didn't want a room in the quad, and you insisted on the Sopkombuis. Regarding the door, sorry for that, and it will be fixed still today. The crooked table we'll try our best, but it's difficult with the rustic tiles, but thank you for bringing it under our attention. The cutlery problem, I apologise for that; it is our neglect. Regarding the cockroaches, we do have strict domesticating programmes, but with the change of the season, it is a problem. The kitchen window is actually not a blind but a fixed curtain, because most of the time it is very hot and it's facing towards the morning sun in the east. Thank you for mentioning it, and I will consider replacing it with a blind. Again, my sincere apologies for your unpleasant situation, and thank you for bringing it under our attention. I trust that we will see you in the future and that we will be able to give you the desired stay you wish for. Regards, Hans Botha Manager Ou Skool guest house

Jacques V
1 nag Gesin met tieners
2.8
Des 2025

Onbetroubare WiFi en geadverteerde dienste nie beskikbaar nie. Dit was oraait, maar nie wat geadverteer was nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Muriel
Ou Skool Guest House
Goeie dag Mnr Hoop dit gaan goed. Jammer oor die WiFi, in Keimoes is die netwerk maar swak, so dit dien dat die WiFi nie 100% sal funksioneer. As mnr meer besonderhede sal gee rondom dienste wat nie beskikbaar is en wat geadverteer word, sal ons kan verbeter aan dit. Baie dankie vir die resensie, hoop dat mnr dit weer sal oorweeg om ons te besoek. Groete Muriel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Muriel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 207

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 320
15 % AF
R 1 320 R 1 122
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 320
15 % AF
R 1 320 R 1 122
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 320
15 % AF
R 1 320 R 1 122
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kenhardt Main Road, Keimoes, Upington, 8860, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cf839fc8a74e75ec99c985a5c3cfc68629d1359e123062124e98fdd5c9e95dea86f55423ada686a44e224404fb695ecdaee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 320 nouVanaf R1 122 per nag, vir 2 mense 205 5 1 5 Kenhardt Main Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.745977136546 20.990536641699
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang