8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Oubaai Road, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oubaai is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis wat spog met see-uitsigte in die verafgeleë see-uitsigte in die kusgebied van Suiderstrand en is stapafstand van die strand af geleë, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met die hele gesin.
Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek aan 8 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed sowel as 'n stapelbed bevat. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke badkamer beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beslaan die boonste vlak van die huis en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.
Buite die eenheid is daar 'n ruim onderdakbalkon met ingeboude braaigeriewe wat perfek oor die omliggende area uitkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tony/Karin Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Oubaai Road, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 Oubaai Suiderstrand het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Oubaai Road, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang