+59

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Fantastiese verblyf in 'n pragtige omgewing! Ons het baie lekker gebly in 'n goed toegeruste huis wat smaakvol gemeubileer is! Gerieflike 3 slaapkamers, met elkeen sy eie badkamer. Die een slaapkamer is bo (moet trappe klim), met 'n mooi see-uitsig! Die ander twee slaapkamers is grondvloer, maar ook 2 trappies af na slaapkamers. Die kombuis is baie goed toegerus, met 'n wasmasjien ook! Die natuurskoon is pragtig in die omgewing, en baie stil! Daar is baie goed gekommunikeer voor die tyd, en het ons baie welkom gevoel! Ons sal Oubaaiweg 15 enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anneen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

15 Oubaai Road, Suiderstrand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6a13d633804ade80f76331d7c6ea9345c665234bfc87417ac0ff1f5f2006424c42fd996c0ab321ca3eea1045365cd72dadd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 15 Oubaai Road Suiderstrand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.813553186633 19.959727494968
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang