4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of 45 Church Street and Andringa 16 Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oude Hoek 206 is 'n goed gemeubileerde woonstel met 'n uitsig op die berg en oor Kerkstraat in Stellenbosch. Hierdie woonstel is op die tweede verdieping van die Oude Hoek-woonstelblok en is ideaal vir solo-besigheidsreisigers, 2 paartjies of 'n klein gesin.
Dié woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer is met 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele.
Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasdeure lei na 'n groot balkon wat nog 'n etenstafel met stoele het waar gaste hul maaltye met 'n uitsig oor die eikebome en die historiese straat kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nelius Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 161
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of 45 Church Street and Andringa 16 Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Oude Hoek 206 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of 45 Church Street and Andringa 16 Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang