+39
Selfsorg in Tuinroete

Oudebosch Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Prentjie mooi - veilig, gemaklik, rustig - great plek. Pragtige plek - sprokie mooi. Gasheer het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel en akkommodeer - die gebakte potbrood was 'n baie groot verrassing en was heerlik. Kan beslis die plek aanbeveel en sien uit na ons volgende kuier daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Amazing, peaceful and super well equipped and clean. Awesome, everything was just perfect, the cottage, the farm, the owners, we could really just relax as we planned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria I
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

What an amazing stay! The host was warm, helpful, and genuinely friendly, making. What an absolutely amazing stay! The host was incredibly warm, helpful, and genuinely friendly, making the entire experience even more special. The place itself is breathtaking, with stunning scenery and views that truly leave a lasting impression. I will definitely recommend this spot to anyone looking for a memorable and relaxing getaway. Thank you again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Mooi en maklik. Baie mooi en skoon. Hulle dink vir jou aan alles. Vuur klaar gepak, ys in die vrieskas, braaibak voor die vuur. Gaan vir seker weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kinny Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustige plaas atmosfeer met mooi uitsig. Rustige plaas atmosfeer. Mooi skoon huisie en 'n heerlike swembad wat oor die berge kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Marvellous. Completely wonderful. Superb hosts. Lovely views. All in all, relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

A beautiful farm! My husband and I loved our stay at Oudebosch and wish we could have stayed longer. The area has some great hikes and it was also lovely to stroll around Oudebosch farm, soaking in the beautiful scenery and surroundings. Our indoor fireplace made for really cosy winter evenings. Linda was so lovely and hospitable, and it was great to learn of the farm's story from the website. We will definitely be back in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Will be back! Awesome, great venue, great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

We had a great experience. Our stay was very calm and relaxing and at the same time super fun. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carelia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantastiese verblyf! Pragtige omgewing, gemaklike beddens, skoon en die eienaar is baie vriendelik! Die swembad is ongelooflik! Ons gaan binnekort weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eunice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Korintepoort Dam Road, Riversdale, 6670, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab8b46d1a20bc8d3410e6f3fbcd14145f074d85d4095b476fd32d1027dec3b06480a0a7c002c5fe601d813123b2d8be72d40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Korintepoort Dam Road Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.985733739005 21.122632026672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang