Pick your preferred language

English

Afrikaans

+11
Gastehuis in Oude Dorp

Oudebrug Guest Rooms

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Oudedorp Farm, Potchefstroom, 2560, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Oudebrug Guest Rooms bied gerieflike oornagverblyf op 'n plaas 13 km buite Potchefstroom. Dit is die ideale blyplek vir sakereisigers of vakansiegangers.

Daar is 'n sonkragstelsel sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Verblyf word aangebied in 2 kamers genaamd Hantam en Kambro. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke kamer het 'n privaat ingang, lugversorging, 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en PrimeVideo en gratis WiFi.

Sanlam Auditorium, wat deel is van die Potchefstroom Universiteit, bied 'n gehalteteater aan die stad se inwoners en inwoners van naburige dorpe. Die OPM Prozesky-voëlbewarea is die tuiste van 200 verskillende voëlspesies, die Buffelsvlei Wildedierepark is 'n absolute moet-sien en daar is ook 'n maandelikse kunsmark in die City Council-tuine.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Arnel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Oudedorp Farm, Potchefstroom, 2560, Noordwes
  • Gaste dink Oudebrug Guest Rooms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Oudedorp Farm, Potchefstroom, 2560, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74ce8b90d4e93d9fdbb102fb4472d2b40210552536961b9e368400821f217bf9afdbbc24fb4731f02c50cc4e3a5c9c4befba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Oudedorp Farm Potchefstroom 2560 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.615929619884 27.109985142818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang