Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Oude Dorp

4.5 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Oude Dorp van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Oude Dorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oude Dorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oude Dorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oude Dorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oude Dorp Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oude Dorp

Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf is op 'n kleinhoewe net 10 km buite Potchefstroom op die Carletonville-pad geleë. Elke kamer het lugversorging en slaapplek vir 2. Daar is 2 kamers met koninggrootte-beddens wat in ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oude Dorp

Thorntree Lodge is 'n bosveld-lodge sowat 3 km van Potchefstoorm se Bult, die Universiteit van Noordwes-Universiteit en 500 m van Featherhill trouvenue en spa af. Die lodge bied puik akkommodasie in 'n stil en rus...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oude Dorp

Gaste Plaashuis Oudevlei is op ’n plaas 12 km vanaf Potchefstroom geleë en bied 'n heerlike wegbreeknaweek in enige van ons gesogte 3 eenhede. Afrika is 'n individuele oopplan-eenheid met sy eie ingang. Daar i...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Hotel in Oude Dorp

The Feather Hill is in Potchefstroom en bied luukse verblyf naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié boetiekhotel beskik oor 9 suites, elk met lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oude Dorp

Provence Guest House is net 7 km buite Potchefstroom geleë op die R501 in die rigting van Carletonville. Die plaas bied 'n rustige atmosfeer met groot tuine. Die gastehuis beskik oor 2 smaakvol versierde kamers me...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Oude Dorp

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Potchefstroom, Noordwes

The View B&B is 'n unieke B&B op 'n heuwel met 'n pragtige uitsig oor Potchefstroom na die weste en die platteland na die ooste. Dit is 10 km vanaf sentrale Potchefstroom en 5 km vanaf die Noordwes-Universiteit. Ve...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
B&B in Potchefstroom, Noordwes

2 Owls Guesthouse is 'n moderne gastehuis in die prentjiemooi Potchefstroom. Dié gastehuis bied luukse kamers in 'n uil-vriendelike omgewing. Die kamers is keurig en volgens 'n tema versier. Elke kamer het 'n en ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

Ancient Emperor Guest Estate is 'n landgoed met 'n Romeinse tema in Potchefstroom. Dit is op die N12 Treasure Route geleë en gebou op die oewer van die Mooirivier. Dit is netjies weggesteek van die rep en roer van ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR480
R384
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Bult, Noordwes

Die Dam Shack bied gerieflike en sakpasverblyf in 'n selfsorgeenheid op die eienaars se woonerf. Die eiendom is in 'n rustige area in Potchefstroom, naby aan Potchefstroomdam. Dié oopplan-eenheid het toegang tot ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

Potch Manor is in 'n lieflike tuin en is 'n pragtig versierde gastehuis in Potchefstroom en bied luukse verblyf. Die gastehuis het 2 verdiepings en bied gaste 'n keuse tussen kamers wat individueel versier is en s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]