Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Oudtshoorn

Oue Werf Country House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Hestia B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Pragtige gastehuis, vriendelike mense. Pragtige gastehuis en omgewing. Ons het die aandete wat die gastehuis vir ons uit eie inisiatief bespreek het by 'n nabye lodge baie geniet. Kan hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignon S
1 nag
5.0
Aug 2025

Rustig, vreedsaam, kos vir die siel. Heerlik geslaap, kussings topkwaliteit en die beddens ook. Stilte in die vallei en gasvryheid wat mens in die Karoo verwag. Ontbyt was heerlik. Ons sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisq C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantastic and welcoming. Our stay was absolutely wonderful. Most generous and kind hosts. They went out of their way to accommodate our large group and we all wished to stay for longer. It is a beautiful old farm. Delicious breakfast! We'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag
5.0
Apr 2025

Amazing pragtig rustig. Dit was heerlik om daar te bly, die personeel is almal super vriendelik en die natuurskoon omgewing pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gasvry, pragtige tuin, uitstekende ligging. Ja, vriendelike en gasvrye diens. Ons het laat aangekom, en hulle het vir ons aandete bespreek op 'n buurplaas net ingeval. Die tuin is pragtig en die huisies netjies en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Pragtige gerieflike verblyf. Ons het baie lekker gebly, dit was baie mooi, alles wat mens nodig het. Lieflike plek en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beautiful, clean, private, romantic. Excellent in every way. Beautiful romantic getaway with lovely style and everything smells nice. Lots of privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

‘n Rustige wegbreek. Pragtig, rustige omgewing met baie vriendelike personeel wat uit hul pad gegaan het om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Surida B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Luukse verblyf. Ons het vreeslik lekker oorgebly by Oue Werf. Baie vriendelike ontvangs. Ons eenheid was baie mooi met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig & aangenaam. Rustig, stil en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 804
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 804
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 804
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Oue Werf Country House, Schoemanshoek Valley en route Cango Caves, R328, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca4b62818ab62b860b4ca9252a531de393c9241b7b893ff61bd47e339aca23cc1bfca600ca9d2e75fe8483ee086a6e692769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 804 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 Oue Werf Country House Schoemanshoek Valley en route Cango Caves, R328 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.478388888889 22.242333333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang