Oupa Kriek 1
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 van Spilberg Straat, Saldanha, 7395, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oupa Kriek 1 is 'n selfsorg-eenheid in Saldanha. Dit bied asemrowende see-uitsigte en 'n ontspannende en gerieflike basis vir strandliefhebbers en paartjies.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek waar gaste kan eet en ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan 'n oulike balkon met see-uitsigte geniet, sowel as 'n buitebraai-area. Veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 19 van Spilberg Straat, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 van Spilberg Straat, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang