+14
Selfsorg in Franskraal

Our Little House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Dries V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Skoon. Netjies. Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon. Pat en sy vrou het ons vriendelik ontvang. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannalie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Verwelkomend. Dit was 'n baie lekker ondervinding. Ons het so welkom gevoel en alles wat ons nodig gehad het, kon ons kry. Die eienaars het verby die ekstra myl gegaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crovene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wonderlik. Ons het dit baie geniet en die host was baie vriendlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heepko V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2026

Vriendelik ontvang, netjies. Angenaam verras met die vriendelikheid en netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Welcoming and quiet. Our little house has very friendly and welcoming hosts, who make you feel comfortable from the get-go. The unit is super clean, comfortable and neat, as well as located in a quiet and beautiful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine G
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2026

Rustig, netjies en goed geleë. Die huisie is baie netjies en mooi versier met die berg aan die een kant en die strand 'n kort stappie van daar. Dit is goed uitgerus en privaat. Die eienaars is vreeslik vriendelik en so ook Felix wat baie oulik was Ons het baie lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Laura Crescent, Franskraal, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9da77e5f36a17cbb060d5278ed3748ae5caec88ec12cb0764df4ced675e0b3c26d98de9736a9421f9a9799a4a2a0d4bea894?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 8 Laura Crescent Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.601744651188 19.401879408598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang