+95
Gastehuis in Oudtshoorn

Outentique Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Megan L
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly. Kamer was netjies en skoon. Ek en my ouers het by Outentique oorgebly vir een aand oppad Addo toe. Die kamer was mooi, skoon en netjies en het al die basiese goedjies gehad wat 'n mens nodig het. Daar was ook die oulikste klein katjie wat by ons kom kuier het .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Outentique Accommodation
Goeie dag Megan, baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat jy en jou ouers lekker gebly het. Dit is ook lekker om te hoor dat die kat vir ’n ekstra spesiale kuier gesorg het. Ons hoop julle Addo-reis was net so aangenaam en vol goeie herinneringe! Baie dankie dat julle by ons gebly het, ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer te verwelkom op ’n toekomstige reis. Dankie, Cecil

Abigail D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflik, rustig en veilig. Die gasheer het ons vriendelik ontvang. Rustige atmosfeer, kamer was soos dit aangedui het op die webtuiste. Beveel aan vir 'n paartjie sonder kinders. Binne loopafstand van SPAR en waar ons wou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Outentique Accommodation
Goeie middag Abigail, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf gerieflik, rustig en veilig gevind het. Baie dankie dat julle by ons gebly het, ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom! Baie dankie, Cecil

Pat M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Highly recommended. Comfortable room, perfect host. Tranquil setting close to amenities. Will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Outentique Accommodation
Good day Pat, thank you so much for your wonderful review! We’re delighted to hear that you found the room comfortable and enjoyed the tranquil setting. Thank you for choosing to stay with us, we truly appreciate your support and look forward to welcoming you back again soon! Thank you, Cecil

Janette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik. Lieflike, skoon kamer, baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Outentique Accommodation
Goeie middag, baie dankie vir die mooi terugvoer. Dankie dat julle by ons gebly het, ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer binnekort te verwelkom! Dankie, Cecil

Daniel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lekke! Baie lekker gebly, sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Outentique Accommodation
Goeie dag, Daniel, baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! Baie dankie dat julle by ons gebly het, ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer binnekort te verwelkom! Dankie, Cecil

Theresa V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Ons het lekker geslaap! Hierdie plek was silwerskoon! Daar was nie eers stof op die voorstoep nie, en die wind het daai hele middag gewaai. Ons beddens was gemaklik, die badkamer voldoende, die gasheer baie tegemoetkomend, en ons sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Outentique Accommodation
Goeie dag, Theresa, baie dankie vir julle fantastiese terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker geslaap het en dat julle die netheid, gemaklike beddens en die badkamers gerieflik gevind het. Baie dankie dat julle by ons gebly het, ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer te kan huisves wanneer julle weer in die omgewing is! Dankie.

Andrea B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Relaxing, calm, welcoming. We stayed two separate nights in two different rooms, and both stays were lovely. The house is beautiful, the rooms are clean and private, and Cecil is very friendly and helpful. Bonus: we were greeted by two lovely dogs and a super friendly cat. Our only quibble is that it is on a busy road close to a big intersection, so it was less quiet than we were hoping for, but of course there is nothing they can do about that. There is a beautiful, peaceful garden between the house and the road, full of birds, with lots of seating area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Outentique Accommodation
Good afternoon, Andrea, thank you so much for your thoughtful and detailed review! We’re delighted to hear that both of your stays were lovely and that you enjoyed the beautiful house, clean and private rooms, and the peaceful garden filled with birdlife. We’re especially glad you enjoyed the company of our furry “welcoming committee,” they certainly love meeting our guests! Thank you again for staying with us and for your kind feedback. We truly appreciate it and hope to welcome you back again in the future! Thank you, Cecil

David S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2026

Het KKNK geniet en ligging was goed. Dink regtig die plek kort 'n ordentlike skoonmaak en paar aanpassings. Soos: Buitemeubels is vuil en vol voel gemors - swembad nie in gebruik nie - stortkop spuit jou nat buite stort - braaiplek nie skoon gemaak nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sandile J
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2026

The place is great, clean and safe. Also, the service is good. It was great, the service was good and the directions were simple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Cecil
Outentique Accommodation
Good day Sandile, thank you for taking the time to share your feedback. We’re glad to hear that you found the place great, safe, and easy to locate, and that the overall experience was positive in those aspects. We do take note of your lower ratings for cleanliness and customer service, especially as this doesn’t fully align with your comments about good service and a clean stay. We will review this to ensure consistency in both our standards and guest experience. Thank you again for your visit and feedback; we appreciate it and hope to welcome you back in the future for an even better stay. Thank you, Cecil

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2026

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cecil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

197 Jan van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29dda0937bebcce6c5dd091eba40ec72db3c54dbbba2f2f1060da7b060e48dfba8929f1810325ddc5e7a90a4e5929898130d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 197 Jan van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.590413841372 22.194090728836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang