2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Van Riebeeck Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Outpost Self-catering is 'n kothuis op die gasheer se eiendom in Heidelberg. Die kunstige en eklekties versierde eiendom is ideaal geleë naby 'n paar wegneemete-restaurante, winkels en ander geriewe in die middestad.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 1 of 2 persone en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het lugversorging en is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kothuis het 'n kombuisie met verhit-en-eet-toestelle soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n elektriese braaipan.
Daarbenewens bevat die kothuis 'n TV met Openview-kanale en gratis WiFi-toegang (indien beskikbaar). Gaste het toegang tot die seisoenale plonspoel op die eiendom, wat ook veilige parkering vir 1 motor het.
Braaigeriewe, braaipakke en kosborde kan teen 'n ekstra koste met die gashere gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Josie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16 Van Riebeeck Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink Outpost Self-catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Van Riebeeck Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang