Pick your preferred language

English

Afrikaans

+41
Gastehuis in Herold

Over the Mountain Guest Farm

  • 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Montagu Pass, Herold, George, 6615, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Over the Mountain Guest Farm is in die afgeleë klein dorpie, Herold, in die pragtige Outeniekwaberge op die historiese Montegupas en die gewilde Roete 62 geleë. Dis slegs 30 minute se ry vanaf George en Oudtshoorn op die R62 en deel van die Tuinroete. Kom breek weg van die gejaag van die alledaagse en kom geniet die sterrehemel vir 'n paar dae.

Dié gasteplaas het slaapplek vir 25 gaste in 3 eenhede. Daar is 6 en suite-gastekamers en 2 selfsorg-gesinseenhede. Over the Mountain Guest Farm is ideaal vir paartjies sowel as gesinne. Die kamers het aparte ingange en toegang tot 'n stoep wat ideaal is om op die lees en te ontspan in die agtermiddag.

Die ou polisiestasie op die plaas is in 'n asemrowende eet- en leefarea omskep. Alhoewel dit opgeknap is, spog dit steeds met oorspronklike kenmerke, soos die houtvloere, deyre en vensters. Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe en 'n pragtige teetuin.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sally C
Gesin met tieners
5.0
Great stop over. Great stay, lovely room with a stunning view. Very peaceful area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Amanda D
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. It was great and wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Esmari H
Gesin met klein kinders
4.4
Perfekte rustige setting vir afskakel. Kamer 3, hoor bure se alle bewegings, alarm heel nag afgegaan. Huis amazing!
Okt 2025
Hermine V
Gesin met tieners
4.2
Rustige wegbreek. Ons het die verblyf by Over the Mountain baie geniet. Pragtige omgewing. As mens wil gaan stap of draf of fietsry of net lekker rus,...
Sien meer
Des 2025
Gerhard K
Saam met lewensmaat
4.0
Vinnig in en uit. Ja, ons het. Kamer lekker ruim en badkamer ook goed.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Montagu Pass, Herold, George, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Over the Mountain Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Montagu Pass, Herold, George, 6615, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh23rgSM1oecBgPZoLHeUjjayU8B1OptjwB5cNjXBbVmGYmn4ps?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 62 5 1 5 Montagu Pass Herold 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.847209127497 22.447228727182
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang