Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Herold

4.1 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Herold van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Herold besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Herold.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Herold akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Herold Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Herold Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Herold

Over the Mountain Guest Farm is in die afgeleë klein dorpie, Herold, in die pragtige Outeniekwaberge op die historiese Montegupas en die gewilde Roete 62 geleë. Dis slegs 30 minute se ry vanaf George en Oudtshoorn...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Herold

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Barrie, George

Mountain Trails B&B bied gerieflike en veilige verblyf in 'n stil voorstad aan die voet van die beeldskone Outeniekwaberge. Die perseel bied direkte toegang tot die berg wat verskeie fietsry- voetslaan- en drafroete...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Barrie, George

Houtgerus is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 2 gaste in George en dis ideaal geleë om die Tuinroete te verken. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Denneoord, George

Bergsig Apartment is in Denneoord in George en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR510
R408
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Barrie, George

Forest Feel bied gerieflike verblyf in 'n ruim en privaat dubbelkamer apart van die hoofhuis in Glen Barrie, George. Die eiendom grens aan 'n inheemse woud en die botaniese tuine. Dit lê ook aan die voet van die Ou...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap, Klein-Karoo

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn is enige bergfietsryer en natuurliefhebber se droombestemming. Die verblyf is op 'n plaas, halfpad tussen George en Oudtshoorn geleë en bied 'n egte Klein-Karoo-ervaring op die Tuinro...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Denneoord, George

Kuier-in-Koer is aan die voet van die Outeniekwaberge in Denneoord, George, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n groot gesin of groep vriende. Die huis is naby al die geriewe, besienswaardighede en doe...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Denneoord, George

Little Eden is aan die voet van die Outenikwaberge in Denneoord, George, geleë. Dit bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Die woonstel is naby al die geriewe, besienswaardighede en doendinge in d...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Barrie, George

Böllinger Guest House is in 'n stil area in Glen Barrie in George geleë en bied onbelemmerde uitsigte op die woud en berge. George staan bekend as die hart van die Tuinroete en is aan die voet van die Outeniqua-be...

20% af Aanbod!
VanafR550
R440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Barrie, George

The Farmhouse is aan die voet van die Outeniqua-berge naby die George Botaniese Tuin met staproetes. The Farmhouse het 5 kamers wat in totaal slaapplek bied aan 24 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za