Pick your preferred language

English

Afrikaans

+14
Selfsorg in Montagu

Owl Cottage 2

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 27 Piet SE Road, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Owl Cottage 2 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis op 'n gedeelde perseel in Montagu en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, ketel, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus. Die leefarea in die solder het gemaklike rusbanke.

Die verblyf bied lieflike uitsigte oor Montagu vanaf die sitarea. WiFi en parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Himine B
Saam met lewensmaat
5.0
Presies wat ek wou hê. Uitstekende verblyf. Baie, baie netjies en modern.
Apr 2025
Kobus O
Saam met lewensmaat
4.8
Tranquility and views. Situated in a quiet corner of the quiet town of Montagu, the sounds of the birds in the surrounding fynbos, and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Johan D
Saam met lewensmaat
4.8
Uitstekende verblyf in 'n stil omgewing. Uitstekende verblyf. Die eenheid is ruim en toegerus met alles wat nodig is. Alles binne-in getuig van smaak ...
Sien meer
Feb 2025
Nikki P
Saam met vriende
4.6
Stil en rustig. Die eenheid was besonders netjies, modern en elegant. Ons het baie lekker gebly; dit was stil en rustig. Ons het 'n televisie gemis (o...
Sien meer
Nov 2025
Jurinda R
Saam met lewensmaat
4.6
Dit was heerlike verblyf, in ‘n mooi area en fynbos omgewing. Die eenheid was uitstekend. Dit was heerlike verblyf, in ‘n mooi area en fynbos omgewing...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 27 Piet SE Road, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Owl Cottage 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Piet SE Road, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2759b975795265e63944b80c97ecc66712c0c300258702f06cb651f3450c7347036a38d04c62eee11bcf48fc64197877da18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 27 Piet SE Road Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.786439670654 20.105337544809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang