+28

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bianca V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Heerlike verblyf, sal beslis weer terugkom! Ons het ’n wonderlike verblyf gehad! Die plek was baie netjies, skoon en gemaklik, en ons het heerlik geslaap. Juanita en Attie is ongelooflik vriendelik, gasvry en altyd bereid om te help. Hulle het ons sommer dadelik tuis laat voel. Ek sal beslis aanbeveel en sal graag weer daar bly. Baie dankie vir die uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Ons het dadelik tuis gevoel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Oor nagverblyf vir gesin van 5. Netjiese, luukse eenheid. Groot vertrek met genoeg spasie vir die gesin. Waarde vir geld. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juanita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R980
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R980
per nag (plek vir 5)
Bespreek

681 Ciska Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA334c7bb7e7f89fea54e719cc676775d1dfe185e584dd9536b9f41f944b1ffad62aa40359e78c006269c96e1f0851b8a69052?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 681 Ciska Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.788458752977 28.304128206801
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang