Oyster Bay Accommodation
-
Kapasiteit: 8 persone
7 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Stompneus Street, Oyster Bay, 6305, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hierdie selfsorghuis bied die perfekte wegbreekplek vir 'n gesin wat ontspanning en rustigheid soek. Die strand is slegs 100 m van die huis af, en alle geriewe en besienswaardighede in die omgewing is maklik bereikbaar.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat tot 5 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Hierdie twee kamers deel 'n volledige badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. 'n Vierde slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet is beskikbaar in 'n aparte woonstel.
Die kombuis is volledig toegerus met alle moderne geriewe wat nodig is vir 'n sorgvrye selfsorgvakansie. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV en 'n DStv-aansluitingspunt — gaste word vriendelik versoek om hul eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheerder saam te bring. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oesterbaai is ongeveer 20 km van die naaste dorp af geleë en bied 'n klein plaaslike winkel en 'n restaurant. Die 7 km lange strand spog met pragtige hoë duine en ongerepte natuurskoon. Daar is verskeie wandelroetes naby, sowel as 'n 4-ster-lodge net 'n paar minute weg, wat aktiwiteite soos perdry op die strand, 'n restaurant en 'n spa bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 12 Stompneus Street, Oyster Bay, 6305, Oos-Kaap
- Gaste dink Oyster Bay Accommodation het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
7 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Stompneus Street, Oyster Bay, 6305, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang