+24
Selfsorg in Hoog-En-Droog

Paarl Self-Catering Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alida B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Uitstekende verblyfervaring. Ons het ’n heerlike verblyf by Paarl Self-Catering Cottage gehad. Die ligging was uitstekend, binne maklike afstand van alles wat ons benodig het. Die eenheid is privaat geleë op die eienaar se erf in ’n baie rustige omgewing, wat bygedra het tot ’n ontspanne atmosfeer. Verder was die eenheid baie goed toegerus met alles wat nodig is vir ’n gemaklike en sorgvrye verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Paarl Self-Catering Cottage
Alida, ek is bly julle het lekker gebly. Julle is altyd weer welkom. Corene

Mari J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Gerieflik. Voel soos huis! Alles was van die beste gehalte. Dit was skoon en netjies. Kan dit met 'n geruste hart aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Paarl Self-Catering Cottage
Nogmaals dankie vir jul bespreking by ons. Altyd weer welkom.

Deon V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Lekker netjiese plekkie met al die nodigehede. Baie skoon, netjies en gerieflik. Baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel. Al die nadeel as langer as 1 aand bly, is dat daar nie braai geriewe is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corene
Paarl Self-Catering Cottage
Deon, ek is bly julle het lekker gebly. Soos vooraf met jou bevestig, bied ons selfsorg eenheid nie braai geriewe nie.

Marquerite T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Verblyf was rustig omdat die verblyf in 'n stil area is. Dit is 'n baie netjiese en ruim plekkie in 'n stil area.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Corene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 169

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

25 Berg Street, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49537522a1e9524d327f1800eea353ad247a6f6f085be50e3779e6a03abea554b7de38563a26eec3585c88aea7365d0c3f00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 25 Berg Street Hoog-En-Droog 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7472648 18.9599037

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang