Pajama Donkie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sarette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 21
Maande gelys 12
Opsomming van Resensie
Aletta J - Apr 2024
Algehele gradering
Hopeloos te kort, maar baie rustig. Swellendam het aan al ons behoeftes voldoen.
Helen R - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely accommodation and some lovely surprise treats too!
Pajama Donkie se terugvoer
Thank you so much for your nice review. We are glad that you enjoyed your time with us. You are welcome at any time.
Inge W - Mrt 2024
Algehele gradering
Sien bo.
Lees meerPajama Donkie se terugvoer
Wow, baie dankie, Inge, vir jou wonderlike terugvoer. Dit word opreg gewaardeer en dit is lekker om te hoor julle het die verblyf en omgewing so geniet. Kom gerus weer as julle in die area is.
Ryno S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en baie aangenaam.
Pajama Donkie se terugvoer
Dankie, dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Kom loer gerus weer in.
Leon N - Mrt 2024
Algehele gradering
Naby aan die eetplekkies.
Pajama Donkie se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Leon. Ons waardeer dit. Jy is enige tyd welkom om weer te kom inloer.
Adolf G - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons kom beslis weer. Een van die mooiste en skoonste eenhede wat ons ervaar het.
Pajama Donkie se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Bly julle het die verblyf geniet. Kom gerus weer as julle in ons omgewing is.
Erika B - Mrt 2024
Algehele gradering
Great awesome, julle sien my weer!
Pajama Donkie se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is altyd bly as ons gaste hul verblyf geniet. Sien uit na jou volgende besoek.
Chris L - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Pajama Donkie se terugvoer
Dankie Chris. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Debbie A - Feb 2024
Algehele gradering
Pajama Donkie is 'n absoluut pragtige plek met alles wat nodig is om heerlik te bly.
Pajama Donkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Debbie. Ons is altyd bly as ons gaste die verblyf geniet het. Julle is enige tyd welkom vir 'n volgende besoek.
Johan F - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf lekker in Swellendam.
Pajama Donkie se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, Johan. Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste die verblyf geniet het. Julle was wonderlike gaste en is enige tyd welkom.
Leon B - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi en bekostigbare akkommodasie in Swellendam.
Pajama Donkie se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons is bly dat julle die verblyf en ons dorp geniet het. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek.
Philip E - Nov 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed geleë.
Amy C - Nov 2023
Algehele gradering
Fabulously cozy.
Pajama Donkie se terugvoer
Thank you for your nice review, Amy. You are welcome to visit at any time.
Shéa S - Nov 2023
Algehele gradering
We loved everything about Pajama Donkie. Perfect place to getaway.
Pajama Donkie se terugvoer
Thank you for your kind review, Shéa. It was a pleasure to have hosted you. You are welcome at any time.
Barthlo K - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig op die berge, stil en baie voëllewe.
Pajama Donkie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Barthlo. Julle was wonderlike gaste en is welkom om enige tyd weer by ons te kom bly.
Anastia B - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike mense en pragtige omgewing.
Pajama Donkie se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en aanbeveling Anastia, ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Amorie D - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike tyd gehad by Pajama Donkie.
Pajama Donkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Amorie, ons waardeer die terugvoer. Ons poog altyd om ons gaste gerieflik en veilig te laat voel. Jy is baie welkom om weer by ons Kothuis te kom bly.
Carien M - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese huis in Swellendam.
Pajama Donkie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Carien, ons waardeer dit. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Julle was aangename gaste en is welkom om enige tyd weer by ons te kom bly.
Michelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Just perfect for what we needed!
Pajama Donkie se terugvoer
Thank you for your nice review. Glad you enjoyed your stay with us. Please visit again.
Nicolene K - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Pajama Donkie se terugvoer
Nicolene, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom gerus weer.
Hopelik is die weer volgende keer beter.
Deidre B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Pajama Donkie se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie Deidre. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Kom gerus weer.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glen Barry-weg 9B, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom