Pajama Donkie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Duane H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

A perfect stop over venue. Sanette was a fantastic hostess and really went the extra mile. The property was really neat and tidy. I can highly recommend it. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Illanique V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Stylvol, rustig en gasvry. Ons het heerlik gebly. Sarette is ’n lieflike gasvrou. Die kothuis is netjies, skoon en met soveel aandag ingerig - dit het alles wat mens nodig het, plus die klein ekstras soos koffie, beskuit, etc. Dit is in ’n stil, veilige deel van Swellendam, maar steeds naby genoeg aan restaurante, winkels en plekke om te gaan stap in die natuur. Die aircon was ook 'n heerlike verrassing vir die somerhitte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

We will be back! We were pleasantly surprised to find it to be such a gem. All the unexpected treats were top class. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustige omgewing en perfekte wegbreekplekkie. Ons het heerlik gebly! Die ligging, netheid en veiligheid was tops. Dan praat ek nie eers van al die lekker bederfies wat ons ontvang het nie. Heerlike koffie, beskuit, konfyt en vars waatlemoen in die yskas. Baie dankie liewe Sarette - jy is 'n puik gasvrou. Ons kom beslis weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons verblyf by Pajama Donkie was 'n baie spesiale en aangename ondervinding. Ons verblyf by Pajama Donkie gastehuis in Swellendam was 'n baie spesiale en aangename ondervinding, oorwegend te danke aan die lieflike gasvrou. Van die oomblik wat ons daar gearriveer het, het sy ons dadelik laat tuis voel met 'n warm en hartlike welkom. Die gastehuis self is die rustigheid vanself en in 'n pragtige en rustige omgewing omring deur berge. Die eenheid was baie goed toegerus en netjies en skoon. Sal baie beslis weer hier kom oorbly en dit met vrymoedigheid kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karina H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sien bo. Dit was 'n baie oulike plek! Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

What a gem . The host was so lovely! So much thought had gone into the smaller details. The bed was very comfortable! The area was beautiful. I would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekende gerieflike blyplek as basis vir toer in omgewing. Sal weer kom. Heerlik gebly vir 6 dae. Langklaas in so 'n gerieflike, netjiese plek gebly met vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Gevoel of ons familie kuier baie gerieflik. Eienaar is besonders gasvry. Pajama Donkie is een van die beste oornagverblyf wat ons al besoek het. Baie netjies en skoon. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Familie se favourite. Pragtige uitsig. Silver skoon met 5 ster kombuisgeriewe. Free filter coffee, free rusks, free jam. Welcoming chocolate. Comfortable beds. Very well insulated. Extraordinary good value for money.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9B Glen Barry Road, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa606b53de0b7b82e65d75a0fdf14fb9a19dcac3534b43cbbfb5eeef6c3b13c4fbec07ed088d48b0075cad67fd2ecb4478c53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 9B Glen Barry Road Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.012802484458 20.449344264488
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang