+58

Two Palm House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Shearwater Crescent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Two Palm House bied selfsorgverblyf in Vermont in Hermanus, net 300 m vanaf die gewilde rotspaadjies. Die eiendom is net 5 km vanaf Onrusstrand en Hermanus is ongeveer 10 minute se ry weg, afhangend van die verkeer. Vermont het 'n winkelsentrum met die nodige winkels soos 'n OK, apteek, drankwinkel en 'n restaurant.

Die tweeslaapkamer-gesinshuis is 'n dubbelverdiepinghuis met slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, en 'n tweede sitkamer op die boonste verdieping.

Die tweeslaapkamerwoonstel 1 is op die grondverdieping met sy eie privaat ingang. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n paneelverwarmer. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die tweeslaapkamerwoonstel 2 het sy eie privaat ingang en slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n paneelverwarmer. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Katica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 13 Shearwater Crescent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Two Palm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Shearwater Crescent, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bd55bb0a32b6bc0a16bc9c93a7dfb55f576e76e69df02dfe8eadc625cd121f9f6b2043fd70a9600a413cdfa807a025e6efb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 13 Shearwater Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.416535 19.159543
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang