Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwater-singel 13, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Palm House bied selfsorgverblyf in Vermont in Hermanus, net 300 m vanaf die gewilde rotspaadjies. Die eiendom is net 5 km vanaf Onrusstrand en Hermanus is ongeveer 10 minute se ry weg, afhangend van die verkeer. Vermont het 'n winkelsentrum met die nodige winkels soos 'n OK, apteek, drankwinkel en 'n restaurant.

Verblyf beskik oor die dubbelverdiepinghuis, Palm House. Palm House is elk geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n leefarea. Die huis het 'n TV met Netflix en Openview-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is braaigeriewe op die balkon.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Palm House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Shearwater-singel 13, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwater-singel 13, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bd55bb0a32b6bc0a16bc9c93a7dfb55f576e76e69df02dfe8eadc625cd121f9f6b2043fd70a9600a413cdfa807a025e6efb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 13 Shearwater Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.416535 19.159543