- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Botha Road, Selbourne, East London, 5201, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dié gastehuis het 'n 4-ster-gradering van die toerismeraad (TGCSA) en is in die luukse voorstad, Selbourne, wat uiters sentraal geleë is. Dis naby die lughawe, strande, gholfbaan en Vincent Park Winkelsentrum met 'n verskeidenheid winkels, restaurante en fliekteaters.
Dié herehuis spog met hoë plafonne en brandskilderglas wat 'n vervloë era weerspieël. Daar is 7 elegante en stylvolle en suite-kamers elkeen met 'n rustige atmosfeer. Die selfsorgkothuis is ideaal vir gaste wat 'n bietjie langer bly of 'n jong gesin. Elkeen van die kamers het DStv en daar is WiFi in die eenheid.
Gaste kan op die dek met 'n uitsig oor die swembad ontspan of 'n skemerkelkie rondom 'n doringhoutvuur geniet. Ontbyt word in die eetkamer bedien met 'n uitsig oor die swembad en tuin, of op die dek in die skaduwee van 'n groot palmboom. Aandete is beskikbaar as 'n opsionele ekstra. Daar is ook 'n vergaderlokaal en konferensiepakkette beskikbaar en die gastehuis kan ook pendeldienste op versoek reël.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 17 Botha Road, Selbourne, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Palm Tree Manor het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Botha Road, Selbourne, East London, 5201, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang