Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Cook Street, Vasco Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Palm Tree bied gerieflike selfsorgverblyf op Vasco Estate, Goodwood.

Die verblyf bied slaapplek aan 4 gaste in 2 aparte eenhede.

Elke eenheid het 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Palm Tree 1 het 'n selfsorgkombuis en Palm Tree 2 het verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit. WiFi, handdoeke en beddegoed word voorsien. Die verblyf het 'n privaat ingang.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Shannon W
5.0
Super Duper Awesome. Dit is sowaar die naam werd. Dit is die netjieste plek wat ek in jare was. Als in werkende toestand. Baie dankie Tina. Jy was n g...
Sien meer
Aug 2025
Roger A
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. Excellent place to relax, professional staff. Beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Alta C
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het heerlik gebly, dankie! Ons het ontdek Palm Tree is 'n gerieflike oornagplek wanneer ons iets by GrandWest bywoon. Dit skakel 'n gejaag om van ...
Sien meer
Feb 2025
Alta C
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker oornaggerief! Ons het baie lekker gebly, dankie. Die plek is pragtig nuut en silwerskoon en die gasvrou vriendelik en behulpsaam. Die enigste n...
Sien meer
Jan 2025
Ashton B
Saam met lewensmaat
4.2
Clean, friendly, accommodating. The hostess was very friendly and accommodating; the only drawback is the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 40 Cook Street, Vasco Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palm Tree het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

40 Cook Street, Vasco Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48e0f9b20129a689c1c43ada5824f87f4d080e216383bd161ef74437db307ffca5d760d297df2e48ef4026a59946178935bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 40 Cook Street Vasco Estate 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.907721369509 18.558604153193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang