+26

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Candice F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Dis ons tweede kuier by Palmboom, en dit was weer heerlik! Ons kom beslis weer! Palmboom bly 'n gunsteling! Warmste ontvangs, en ons het sommer tuis gevoel. Baie netjies en gerieflik ingerig, en die uitsig en ligging bly onverbeterlik! Fantastiese waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda M
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Plekkie so mooi uit gerig en die stoep met die mooiste uitsig was 'n wenner. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ad D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ontspannend. Baie lekker. Sal gerus weer gaan. Ligging perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marleze G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Baie lekker, mooi uitsig van see. Vriendelike mense. Dit was baie lekker, alles was baie netjies en die eienaar was baie vriendelik. Ons sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtige uitsig in 'n rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly by Palmboom en sal beslis weer besoek, volgende keer vir langer. Die woonstel is lekker ruim en beskik oor alles wat jy nodig het. Die heerlike kuierstoep met 'n pragtige uitsig is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helgard P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig, ruim en baie netjies. Regtig 'n lekker plekkie om te bly. Dit is in 'n stil omgewing en het 'n baie mooi uitsig oor die see. Mens kan ure op die balkon met sy oopskuifvensters kuier. Die plek is lekker ruim en baie netjies. Ons is met die vriendelikste gasvryheid ontvang. Ek beveel dit definitief aan vir iemand wat rustigheid met 'n mooi uitsig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Palmboom - Heaven on earth. Superb apartment in a spectacular location. The apartment was just perfect for us - clean and cosy with all the amenities required. We really enjoyed our hosts as well - who made us feel like family. They gave great recommendations and it was nice to get to know the area better through our chats.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Sal enige tyd weer kom. Fantasties. Heerlike verblyf. Perfek netjies en baie goed versorg. Wonderlike uitsig. Baie gasvry en hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Mooi en rustige view. Ons was vriendelik ontvang en die view is perfek. Dit is die perfekte plek om weg te breek van die stad af. Ons sal definitief teruggaan sodra ons weer in Jacobsbaai is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek

7 Baviaantjie Bend, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb785b97909f46852306b00ece7094ceba27a2d40264a6c611c3a0b700f5285e3b1e68d52dfa01e33654a9a29866e8160f0f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 126 5 1 5 7 Baviaantjie Bend Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.97423 17.8863
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang