Gastehuis in Colesberg

Palmietfontein Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Karin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekend en heerlike kos. Uitstekend om daar te oornag. 'n Mens skuit af na die lang ry in die stilte en mooi natuur van die plaas en koel sommer ook af. Ons het heerlik geslaap en die mense het ons so vriendelik ontvang asof ons hulle jare ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlik en ontspannend. Riana was 'n wonderlike gasvrou. Kamers was skoon en netjies. Die plaas het 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald W
1 nag
5.0
Des 2025

Kom skakel bietjie af. As jy soek na 'n rustige oornagplekkie en wil nie in die dorp bly nie, is dit vir jou. Lekker atmosfeer op die plaas. Kos was uit die boonste rakke! En bobaas gasvryheid. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette L
1 nag
5.0
Des 2025

Dis 'n pragtige plaas met stilte en natuur wat jou siel voed. Dis 'n pragtige plaas met stilte en natuur wat jou siel voed. Piet en Riana is wonderlike vriendelike mense. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hano D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie aangename ervaring - sal weer daar bly. Baie lekker gebly. Twee pragtige mense en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi V
1 nag
5.0
Des 2025

Wonderlike, vriendelike mense. Baie, meer as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ongelooflike lekker plaas atmosfeer. Vreeslik lekker gebly saam met Oom Piet wat weet hoe om 'n skaap potjie te maak en Tannie Riana wat almal vreeslik welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Very good. Wonderful and very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwtjie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Soe beste. Sal vir seker aanbeveel. Great mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Palmietfontein Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0NzkwZTRkLWVjNGQtNDg1OS1hODIwLTBkZGIzYjBhYTYzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 Palmietfontein Farm Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.778087411579 25.139029376242
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang