Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Colesberg

Palmietfontein Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Naomi V
1 nag
5.0
Des 2025

Wonderlike, vriendelike mense. Baie, meer as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ongelooflike lekker plaas atmosfeer. Vreeslik lekker gebly saam met Oom Piet wat weet hoe om 'n skaap potjie te maak en Tannie Riana wat almal vreeslik welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwtjie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Soe beste. Sal vir seker aanbeveel. Great mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stan H
1 nag
5.0
Des 2025

One night stayover. Beautiful setting 5 km from the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hezanne B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lekker Karoo grasvryheid. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Beautiful and peaceful. The hosts were incredibly helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Plek waar jy kan rus en asem haal. Piet en Riana het ons behoorlik bederf met hul Karoo boere gasvryheid. Ons het heerlik op die plaas geëet en gekuier. Ek het nog nooit die sterre so sien sprankel in die hemelruim nie. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekkerste boere kos en gasvryheid. Sal beslis weer soontoe gaan. Awesome! Het regtig lekker gebly. Piet en Riana is baie vriendelik en gasvry. Het soos ou vriende gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Des 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Riana
Palmietfontein Gastehuis
Baie dankie dat julle tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons is jammer om te hoor dat jou ervaring nie heeltemal aan jou verwagtinge voldoen het nie. Ons wil graag verduidelik dat die kwotasie vir julle kamer aangedui het dat die badkamer gedeel word met ’n ander kamer, en dat daar geriewe soos ’n koffiestasie en ’n groter yskas in die leefarea beskikbaar is vir alle gaste. Ons doel is om ’n huislike atmosfeer te bied waar gaste gemaklik kan ontspan in die lapa en op die erf, en sodoende die natuurlike omgewing kan geniet. Ons hoop dat jy die tyd saam met jou kinders en die ander gaste kon waardeer, en ons waardeer julle terugvoer om te help verseker dat toekomstige gaste ’n so aangename ervaring as moontlik het.

Len S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great farmstay with amazing viewing of stars. Riana and Piet were very welcoming and the overnight stay was great. The room was comfortable, and it is so peaceful out on the farm. The sky was huge and the stars were amazing. Dinner was very good and our hosts were excellent at engaging everyone staying the evening and making it feel like a gathering of friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Palmietfontein Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0NzkwZTRkLWVjNGQtNDg1OS1hODIwLTBkZGIzYjBhYTYzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 Palmietfontein Farm Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.778087411579 25.139029376242
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang