5 gaste
1 slaapkamer
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 348 Variegata Street, Van der Kloof, 8771, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Palms & Roses is 1 km vanaf Vanderkloofdam, en 'n ruim eenheid vir 'n gesin of groep van 5 wat Vanderkloof besoek.
Die dubbelverdieping-eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n solderkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie. Die eerste slaapkamer het 3 enkelbeddens en 2 waaiers. Op die grondverdieping is 'n leefarea wat 'n dubbelbed het. Die badkamer word gedeel en het 'n stort, bad en toilet. Handdoeke word voorsien.
WiFi en 'n draagbare lugversorger is beskikbaar en die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is op versoek beskikbaar teen ekstra koste.
'n Privaat braai-area is op versoek beskikbaar en gaste kan die swembad en groter braai-area gebruik.
Vanderkloofdam bied seil, kajak, bootvaar, en visvang en gaste kan die area met sy verskeidenheid wild te voet verken. Gaste kan die Doornkloof Natuurreservaat besoek wat die tuiste is van 'n verskeidenheid voëlspesies en wild.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Annerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 348 Variegata Street, Van der Kloof, 8771, Noord-Kaap
- Gaste dink Palms & Roses het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
348 Variegata Street, Van der Kloof, 8771, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang