+20
Tentekamp in Kunene

Palmwag Camping2Go

Camping2Go
Vanaf
Vanaf R2 168
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Verblyf is beskikbaar in 8 struktuurtente, elk met 4 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, wasbak, nodige kooktoebehore en eetgerei toegerus is. Verder is daar 'n buitebraai en 'n vuurput waar gaste kan kuier en die Namibiese naghemel geniet. Gratis WiFi is in gemeenskaplike areas by die hooflodge beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 168
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Off the C43, Palmwag Lodge, Palmwag, Kunene

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c67b31912f1d9d265b933b37c618a38e6ca2fb6d3111fd6faa6842a83d48e5b9873fa2dfc44f1aa8a0d17d08573e003d775?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 168 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the C43 Palmwag Lodge Kunene 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -19.887111234459 13.937822942536
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang