+26
Gastehuis in Amanzimtoti

Palmwood Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 103 Lewis Terrace, Amanzimtoti, Durban, 4125, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Palmwood Guesthouse bied verblyf aan sake- of ontspanningsreisigers in die kusdorpie Amanzimtoti.

Die verblyf bied 5 superior-koninginkamers en ’n dubbelkoninginkamer. Elke kamer het ’n koningingrootte-bed, ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort, asook ’n platskerm-TV, DStv, 'n yskassie en gratis WiFi.

Palmwood het ’n lieflike buitelug swembad en ’n tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Plaaslike besienswaardighede soos Aliwal Shoal, Galleria Entertainment Mall en Amanzimtoti se wêreldklas strande is naby Palmwood wat dit die ideale basis maak vanwaar die Suidkus verken kan word.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wesley B
Besigheidsreis
5.0
Will stay again. Second time staying there and was just as good as the first.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Karen K
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Ons het ons verblyf by Palmwood Gastehuis baie geniet. Ek sal aanbeveel.
Nov 2025
Pieter G
5.0
Heerlijk en ontspanne. Was heerlik, baie lekker geslaap en die uitsig die oggend was fantasties. Ontbyt was baie lekker, dit sou 'n baie lang Vrydag w...
Sien meer
Jan 2025
Chenelle P
Saam met lewensmaat
3.6
Net geslaap vir 1 aand, lekker kamer met die mooiste badkamer! Baie lekker kamer vir 2 gaste. Het lekker gebly.
Feb 2026
Maxine E
Saam met lewensmaat
1.8
We regard our stay here as our first really bad experience. After a 6-hour journey, we arrived at the guesthouse only to find it unmann...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 103 Lewis Terrace, Amanzimtoti, Durban, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Palmwood Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

103 Lewis Terrace, Amanzimtoti, Durban, 4125, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOdmHscsoRHTtON3TFHMS3KqwRd6YxLpP9Ki7gWCIgikqZ8hxki?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 103 Lewis Terrace Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.04070782474 30.884385773017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang