Pangolin Game Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis, and include 2 Game Drives on Black Rhino Game Reserve.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die bewaringsfooi is betaalbaar per gas per nag en word by die lodge ingevorder. Die fooie is soos volg:
Volwassenes: R305 per nag
Pensioenarisse en kinders: R215 per nag
Let asseblief daarop dat rook slegs in die aangewese braai-areas toegelaat word.
Gaste word van drie sakke hout per nag voorsien.
'n Spyseniering-opsie kan op versoek gereël word, onderhewig aan beskikbaarheid.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R565, Unit 12, SS Black Rhino, Pilanesberg, 0318, Noordwes
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang