+116
Selfsorg in Graskop

Panorama Chalets

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 263 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Sindy B
1 nag
5.0
Apr 2026

Sal weer gaan, hopelik is die weer dan toegewend dat ons die uitsig kan beskou. Kamers was gerieflik en die plekkie was goed toegerus. Ons kon ongelukkig nie die view aanskou nie, want dit was 'n baie bewolkte dag, maar die eenheid was skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Great view and location. The most beautiful view and gardens, great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die verblyf by Panorama Chalets is koste effektief, waarde vir geld en skoon. Die verblyf by Panorama Chalets is koste effektief en waarde vir geld. Die verblyf is nie luuks nie, maar is skoon. Ons kon van die oord af na die Graskop Gorge Lift toe stap, so naby is dit. Omdat die uitsig vanaf Panorama Chalets so mooi is en die restaurant oop is vir die publiek, is die oord nie so stil as wat ek verwag het nie, maar nogtans lekker. As ek Panorama Chalets weer gebruik, sal ek 'n stiller tyd kies as die Paasnaweek. 'n Ander familie het 3 eenhede gebruik en elke aand in die eenheid reg agter ons eenheid gekuier (dus ten minste 18 mense tegelyk op een plek), en die geraas was effens steurend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hg C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige uitsig, swembad lieflik ons sal julle beslis orals aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, alles was mooi skoon. Vriendelike diens by ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Everything was fine. Great stay, got a free room upgrade to family suite!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leo V
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie geniet. Baie lekker, net baie mistig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Beste uitsig in Graskop. Baie lekker gebly met stunning uitsig en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.2
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Shaun H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Uitstekende ligging, klein veranderinge sal die blyplek soveel beter maak. Die uitsig is asemrowend. Die plek het ongelukkig geen verkoeling nie, so bring 'n waaier saam. Die bank is baie ongemaklik om op te sit. Maar die uitsig is asemrowend.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Loyiso M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2026

It was a cold weekend, we requested extra blankets, no door mats and mop. It was a cold weekend, we requested extra blankets and they refused to provide us, so we had to sleep with jackets on. It was also raining and there was no door mat, no mop, no brooms, and we had to stay in a dirty house for the entire stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 270

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R533, Graskop Farm 564 Portion 17, Graskop, 1270, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 83 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f01facf6d82367d358fc489e8b9ff4abd69a620f1df735a351c392cb657183b3b53e6cd8a87d597a32a9465e96bc07f40e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 263 5 1 5 R533 Graskop Farm 564 Portion 17 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.947492098191 30.844457857609
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang