+42
Kampeer/karavaan in Graskop

Panorama Ruskamp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Mndeni Raymond M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Our stay was peaceful and truly enjoyable. We really had a great stay at Panorama Ruskamp. It was our first camp with my son from KZN and a colleague from work. The campsite was very beautiful, clean and well maintained. The beautiful plants and trees give that tranquility. The staff were friendly and very helpful. The other campers around were also friendly and sociable. The scenery was awesome. The swimming pool was beautiful but unfortunately we could not swim because the water was freezing cold. The bathrooms, laundry and dishwashing area were exceptionally clean. I honestly don't have anything negative to say about this campsite. My camping passion has been rekindled again. What a great experience I had with my son. We will definitely come back to camp here in the near future but with a bigger group this time who envied us. Thank you to the team for such a great experience you afforded us. Bravo!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra Bekker B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker ligging. Ontspanne atmosfeer. Baie lekker, skoon en netjies. Mooi tuine. Al's werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Good, no problems. Nice, quiet and neat. I will go again - keep it up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Einar D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was 'n baie lekker kuier. Dit is 'n fantastiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie mooi en veilige ligging en vriendelike diens. Die ontvangs was baie vriendelik, en die kampgronde was baie netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Ons het vir 'n week kom kamp. Daar was baie doendinge in die omgewing. Pragtige omgewing. Baie skoon ablusieblok met baie lekker stort. Kampterrein netjies en gerieflik. Uitsig by die swembad is next level. Daar's 'n groot verskeidenheid voëllewe vir voëlkykers. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2025

Sal aanbeveel vir mense. Lekker kamp plek. Sal aanbeveel vir mense.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 267

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R533, Graskop Farm 564 Portion 17, Graskop, 1270, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73a43095e9a303bcb12b9dc08c437d9e733c83cdc96af8e70f0c4a8d5598d6d11f58aadba35f9297d0e8dab9d5313e7a57e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 R533 Graskop Farm 564 Portion 17 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.946423359659 30.845274925232

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang