Panoramic Oceanside Apartment
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Athens Road, Portico, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Panoramic Oceanside Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met see-uitsig in die veilige Portico-kompleks in Bloubergstrand, ideaal vir paartjies, vakansiegangers of sakelui.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek waar gaste kan eet en ontspan terwyl hulle die betowerende see-uitsigte bewonder. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek, gasbraaigeriewe en asemrowende uitsigte oor die see, Tafelberg en sonsondergange. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en sal gerieflik naby winkels, restaurante en die strand wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Athens Road, Portico, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Athens Road, Portico, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang