+45
Selfsorg in Langebaan

Sunset Golf Villa

10 gaste

5 slaapkamers

5 beds

4 badkamers

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 698 Morsvalla Weg, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sunset Golf Villa is 'n bekoorlike gesinshuis van 520m2 in Langebaan Country Landgoed.

Dié ruim vakansiehuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, asook 4 moderne ontwerpte badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde, vierde en vyfde slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed het. Die vyfde slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die gesinsbadkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet, terwyl die laaste badkamer 'n aparte toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die moderne ontwerpte kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank wat sentraal geleë is, sowel as 'n etenstafel met stoele. Die leefarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die braaikamer het gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met buitemeubels en 'n plonspoel met 'n asemrowende uitsig oor die tweede skoonveld. Vanaf die boonste verdieping kan gaste ook 'n uitsig oor die strandmeer geniet.

Hierdie huis bied gaste die geleentheid om weg van die stad se gewoel te ontspan. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 698 Morsvalla Weg, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Golf Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 6 550
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 550
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 550
per nag (plek vir 10)
Bespreek

698 Morsvalla Weg, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaccd5995db639e200420f6c7554bc8508ae2640a9c7b6242fd2f760c8ecc83982ffae4f1481d565907b5bf345234c355d347?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 550 per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 698 Morsvalla Weg Langebaan Country Estate 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.080575155289 18.05439547057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang