Paradise on Kloof
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 60 Kloof street, 48 Langholm Court, Cape Town, 8001 , Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Paradise on Kloof bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kaapstad, Wes-Kaap – ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. En vir koffieliefhebbers word 'n Italiaans-gemaakte Moka-pot en 'n tradisionele plunger-koffie voorsien. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 2 sitplekke net langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Gaste het toegang tot bykomende buitesitplekke, ideaal om 'n oggendkoffie op die balkon se gang te geniet. Paradise on Kloof is geleë in die hartjie van Kaapstad se lewendige Kloofstraat, bekend vir sy moderne kafees, restaurante, boetiekwinkels en historiese geboue. Verken die omgewing te voet, of neem 'n Uber na die strand — slegs 10 minute weg.
Parkeerplek is buite die straat beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 60 Kloof street, 48 Langholm Court, Cape Town, 8001 , Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
60 Kloof street, 48 Langholm Court, Cape Town, 8001 , Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang