4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 124 Old Cape Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Paradise View spog met 'n pragtige uitsig oor Knysna Koppe en Waterfront area in Knysna.
Akkommodasie bestaan uit slaapplek vir total van 4 gaste:
* Een Grondvloer-eenheid met private deck en buite sitplek.
* Een 1ste Vloer-eenheid met private deck en buite sitplek.
Albei eenhede het aparte private ingange op aparte vloere.
Beide eenhede is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, komberse, Sjampoe, Shower gel, haardroër, handdoeke word ook voorsien.
Die eenhede het ook private braai area alleenlik vir gaste se gebruik met gemaklike sitplek, rugleunings en 'n tafel.
Elke eenheid se kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n klein induksie plaat, potte, pan, braaipanne, tang, broodroosters, strykyster, strykplank en 'n klere-droograk. Daar is geen wasgoed geriewe op die perseel nie.
Ander geriewe sluit in lugversorging, WiFi, Netflix-slim-TV.
Om veiligheid te verseker met trappe, word kinders onder die ouderdom van 10 nie toegelaat nie. Veilige oop parkering is op die perseel beskikbaar.
Die Akkommodasie is teen N2 waar verkeer sigbaar en hoorbaar is, maar die pragtige omgewing en rustige waterlewe maak op vir enige verkeer ongerief. Akkommodasie is ook nie diere vriendelik nie.
Die verblyf bied gerieflike toegang tot draf-, stap- en fiets roetes langs die Waterfront. Dit is ook stapafstand vanaf die Waterfront en restaurante in Knysna.
Brenton-On-Sea-strand is 14.4 km vanaf die eiendom, en Buffalo Bay is 20.6 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 124 Old Cape Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Paradise View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
124 Old Cape Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang