LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Eden

Paradyskloof Eenheid

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marike L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Lieflik, knus en veilig. Fantastiese ligging, wonderlike gashere en pragtige, superskoon en spoggerige eenheid! Sal enige tyd weer daar oorbly! Dankie aan Hanlie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Ontspanne, rustig en goed toegerus. Eenheid is goed toegerus, skoon en aan ons behoeftes voldoen. Hanlie het ons welkom laat voel. Ek beveel Paradyskloof sterk aan vir akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anrich M
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Rustig, netjies, gasvry - kon nie vir beter vra nie. Ek het verskriklik lekker gebly in Paradyskloof. Die eenheid was skoon en goed toegerus en die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig; sy het my baie tuis laat voel. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan en kan dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige plekkie soek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Bekostigbare eerste klas-verblyf in Paradyskloof. Die Paradyskloof Eenheid skep 'n baie gunstige indruk. Dit is in 'n pragtige deel van Stellenbosch geleë, voldoende ingerig en bied ook 'n sitkamertjie vir die gaste. Komplimente aan die eienaars vir hul diens aan ons. Ons sal beslis weer in die toekoms daarvan gebruikmaak, want ons het "lekker gebly".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Puik! Was 'n fantastiese gasvrou. Ek het gevoel of ek by familie arriveer. Die eenheid is baie netjies en modern. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renita L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Pragtige eenheid met gehalte afwerking. Die eenheid is goed ingerig met goeie kwaliteit wit beddegoed en 'n ruim sitarea. Die gasvrou is akkommoderend, vriendelik en behulpsaam. Die heerlike tuisgebakte beskuit was die kersie op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Topklas verblyf in rustige omgewing. Het 'n besonder lekker oornagkeuse geniet. Voeg daarby Hanlie se hartlike gasvryheid en vriendelikheid, 'n uitstekende eenheid met keurige dekor en aparte sitkamertjie op die koop toe, en jy het 'n vyfster-resep. Sal beslis weer hier oornag as ek weer in die omgewing kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Veilig, mooi ingerig en baie goeie waarde vir geld! Heerlike en pragtige plekkie om te oornag in 'n veilige sentrale area! Baie mooi ingerig en voorsien aan alle benodighede. Baie vriendelike gasvrou ook, sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana N
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Uitstekende gastehuis met baie vriendelike en hulpvaardige eienaars, ’n perfekte. Ons het ’n wonderlike weeklange verblyf by hierdie gastehuis gehad. Die eienaars was ongelooflik vriendelik en hulpvaardig, altyd bereid om te help met enigiets wat ons nodig gehad het. Die ligging is uitstekend—gerieflik en goed geleë om die area te verken. Die kamer was presies soos beskryf: skoon, gemaklik en goed versorg. Ons sal beslis weer hier bly en kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Highly recommend. After a long day at the hospital, it was like a fresh breeze arriving at Paradyskloof. Hanlie made us feel very welcome. The unit is tastefully decorated and very comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 167

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Pison Street, Eden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3YmEmsrdeTSEYsNTWmLK8ibUoLu13nQSyzdG1wNh28XraYduTM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag (plek vir 2) 167 5 1 5 2 Pison Street Eden 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.96652843049 18.858649952223

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang