Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Sentraal Mosselbaai

Park House Lodge

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
2.8
Priscilla V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Mosselbaai n wenner. Ons het lekker gebly, dankie. Die kamer het net 'n klein bietjie na mif geruik met toestaan, maar verder was alles mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nelani S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

Was perfek vir 'n vinnige oorbly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

Kuier was heerlik jammer ek kon nie langer bly nie. Ons het lekker gebly ja. Sal meer braai areas wil hê want mense sit daar om tafel dan is daar nie genoeg plek vir ander om te braaikuier nie. Sal daarvan hou om 'n TV in kamer te hê. Maar verder is die plek 100% dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Matheus O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Was heerlik. Ons het lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Des 2025

Baie sleg, jammer om te sê. Betaal vir 2 aande, net een aand geslaap, baie drankbottels ens. buite, mense geraas tot laat en vroeg ook, reg onder kamer, geen waaier, aircon of venster wat kan oopmaak, het die groot skuifvenster oop gemaak in die middel van die nag net vir asem, maar te gevaarlik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Stephan M
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Des 2025

Trappe woes. Nee, is meer 'n backpackers soort verblyf - nie vir oor 60 nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Leilani Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R980
33 % AF
R 980 R 654
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R980
33 % AF
R 980 R 654
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R980
33 % AF
R 980 R 654
per nag (plek vir 2)
Bespreek

121 High Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf9a35aacc0c14dd5abb54a0d9641ae8fbdd6bbbe6e7cdbc0c021f7174944542497c40b01fa8fe3e72916f137a66126bab1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R653 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 121 High Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1838802 22.1406485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang