+15
Selfsorg in Parys

Parys Golf and Country Estate 2951

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maxie P
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Skoon netjies, mooi uitsig en lekker rustig. Dit is 'n ideale huis vir 'n groter groep. Al die ekstra vermaak soos tafeltennis ens. was 'n groot lekkerte. Skoon, netjies en goed toegerus. Sal beslis aanbeveel by vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Baie dankie, Maxie. Bly julle het julle kuier geniet. Hoop om julle weer te sien.

Riaan W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

M@erse lekker ervaring. Fantastiese verblyf, baie goed ingerig, gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Dankie Riaan, waardeer jou terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Heico K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Klas en gerieflikheid! Vreeslik mooi plek en het alles wat jy nodig het. Adele het uit haar pad gegaan om seker te maak dat alles in orde was vir ons groepie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Baie dankie, waardeer jou terugvoer. Baie bly julle het die naweek geniet.

Bulelwa K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

A home away from home, loved it. Enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Thank you Bulewa, glad you enjoyed your stay.

Hannes M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Lekker, sentraal geleë, goeie fasiliteite, lekker golf! Was al daar, altyd lekker! Baie goeie fasiliteite by die huis en in die landgoed. Daar is wel bietjie opknappingswerk nodig op die eiendom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Waardeer die eerlike terugvoer, Hannes. Baie dankie. Ons beplan opknappingswerk vir vroeg 2026. Groete, Adele

Daniel V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2025

Mooi plek op golfbaan met swembad, snoekertafel & meer! Pragtige plek! Het lekker gekuier!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Baie dankie vir die terugvoer, bly julle het julle kuier geniet.

Norma W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2025

Ontspanne. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Baie dankie vir jou terugvoer!

Amy T
Kort verblyf
3.4
Des 2025

Mooi huis maar kort aandag. Pragtige huis met 'n mooi uitsig. Die huis kyk uit op die golfbaan met 'n mooi swembad wat 'n wenner is vir die kinders. Ongelukkig kort die huis baie aandag. Daar is waterskade in die huis. Die dak bo die sitkamer is vol spinnerakke en vensters is vuil. Daar is ook vlermuisneste binne die huis in die dak asook buite op die stoep. Die een sitkamer skuifdeur maak nie al die pad oop nie, maar sit vas.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Roelf M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Heerlike wegbreek en gasvrye eienaars. Mooi, praktiese woning met goeie ligging, ideaal vir 'n familie of vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Dankie vir julle terugvoer.

Walter P
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik. Sal weer kom. Baie lekker gebly. Warm water bietjie 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Baie dankie, bly julle het die naweek geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R4 200
10 % AF
R 4 200 R 3 780
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 200
10 % AF
R 4 200 R 3 780
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 200
10 % AF
R 4 200 R 3 780
per nag (plek vir 11)
Bespreek

2951 Kingfisher Avenue, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7W9BrK1MwyPKq3bRsXYDzgTevZ76EMFdmmDItpMbN3IJ4eF3Gs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R3 780 per nag (plek vir 11) 65 5 1 5 2951 Kingfisher Avenue Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -26.891136 27.465044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang