Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parys Golf and Country Estate 2951

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kingfisherlaan 2951, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 R3 780 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Parys Golf and Country Estate 2951 is 'n bekoorlike vakansiehuis binne 'n lieflike gholflandgoed in Parys, 'n klein dorpie aan die oewers van die Vaalrivier. Dié huis spog met 'n uitsig oor die vierde putjie van die gholfbaan.

Die smaakvol gemeubileerde, dubbelverdiepinghuis bied verblyf aan tot en met 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 2 en suite-slaapkamers met koningingrootte-beddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n enkelbed en die solderarea het 2 enkel slaapbanke. Die derde badkamer word deur die ander kamers gedeel.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, rooster, ketel en kookgerei. Die leefarea het 'n TV, pool-tafel, kroegtoonbank, binnebraai en 'n kaggel wat na 'n stoep, swembad met 'n veiligheidsnet en 'n boma lei.

Doendinge in die area sluit vlieghengel, riviervlotvaart, spa behandelings, tandem-valskermspring, visvang, fietsry, golf en voetslaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by Parys Golf and Country Estate 2951 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 51 resensies vir Parys Golf and Country Estate 2951
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 5

Ligging

  • Kingfisherlaan 2951, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Parys Golf and Country Estate 2951 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
R4 200 R3 780
per nag (plek vir 11)
Vanaf R4 200
R4 200 R3 780
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kingfisherlaan 2951, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7W9BrK1MwyPKq3bRsXYDzgTevZ76EMFdmmDItpMbN3IJ4eF3Gs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R3 780 per nag (plek vir 11) 51 5 1 5 2951 Kingfisher Avenue Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -26.891136 27.465044
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem