Pick your preferred language

English

Afrikaans

+44
Gastehuis in Paternoster

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse

  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse is 'n eiendom langs die see in die afgesonderde Bekbaai-area van Paternoster, met ononderbroke see-uitsigte oor die baai in die rigting van die St. Columbine-vuurtoring.

Die gastehuis bied 6 individueel ingerigte slaapkamers met en suite-badkamers wat tot 13 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is toegerus met 'n slim-TV met DStv-kanale (insluitend kykNET), lugversorging, 'n minibar, koffiestasie, verhitte handdoekreling, haardroër, badjassen en pantoffels.

Gaste kan ontspan by die klein binnehof-swembad met sonstoele of die gemeenskaplike sitkamer bo geniet waar middagkoffie en koek bedien word. Bykomende geriewe sluit in 'n klein biblioteek en 'n eerlikheidskroeg.

Veilige parkeerplek van die straat af is voor die eiendom beskikbaar, en gratis WiFi word voorsien. Sonpanele en 'n omsetter help om die impak van beurtkrag te verminder.

Dunes Beauty bied masseringsbehandelings op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Maurice C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf en waarde. Paternoster Dunes het uitstekende diens, mooi, skoon kamers en die fasiliteite is uit die boonste rakke. Ons voel welko...
Sien meer
Okt 2025
Marietjie V
5.0
Best of the best. Incredible staff, service, view, breakfast and room quality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Cobus B
Saam met lewensmaat
4.8
Baie geniet. Absolute 5 ster lodge. Kos was uitstekend en mense was vriendelik. Sal weer wil besoek.
Mei 2025
Elsje V
Gesin met tieners
4.2
Baie lekker en baie mooi. Baie lekker tuisgegaan. Lekker ligging. Uiters netjies en skoon en alle geriewe.
Des 2025
Wilhelm C
Saam met lewensmaat
4.0
Behalwe vir die stort, baie goed. Die waterdruk in die Mist kamer is baie swak.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5


Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 18 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paternoster Dunes Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed589d4adec5f810f7cce3ca52507aae0ec82518fe99c812e419c59d29057b713ddbb8cae3b7e78677179aaa8cd845cabf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 040 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 18 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.80951 17.88387
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang