+16

Paternoster Studio

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Nov 2025 tot 13 Des 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloper street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 R882 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paternoster Studio is 'n sonnige oopplan-eenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus. Dié dorpie is 'n gewilde toeristebestemming vir gaste wat op soek is na die Mediterreense styl wat die hemelblouwaters, witkalkgeboue, tradisionele vissersargitektuur en eindelose wit strande insluit.

Die ateljee is geskik vir 2 gaste en het 'n gekombineerde leef-, kombuis- en slaaparea. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatgasstofie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskassie-vrieskas toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste, 'n platskerm-TV en gemaklike sitplek. Die eenheid het 'n dek met ingeboude braaigeriewe.

Gratis WiFi is beskikbaar. Let asb. dat die TV nie aan DStv gekoppel is nie. 'n HDMI-kabel word voorsien en gaste kan hul eie skootrekenaar saambring om op hul eie rekening programme te stroom.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Bokkie J
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie besonders en aangenaam. Dit was baie aangenaam. Lekker rustig. Vriendelike mense. Plekkie baie mooi skoon en alles wat ons nodig gehad he...
Sien meer
Nov 2025
Jeanette S
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed a relaxing 2-night stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Louise S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, wonderlik perfek. Hi, die studio was perfek, lekker privaat en rustig. Baie skoon en netjies, alles wat mens nodig het, sal definitief wee...
Sien meer
Nov 2025
Lissa C
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed our stay. Very relaxed and quiet. The apartment was very close to the beach and all amenities. The bed was very comfortable ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Ryan E
5.0
Perfect stay! Again. This was my second time staying at Paternoster Studio. The studio is well maintained and equipped with all essenti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 435

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Strandloper street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paternoster Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
R 980 R 882
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R980
R 980 R 882
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R 980 R 882
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloper street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e00a2e4a8cd6dea251b08c2a34e1beeb5870ac096ba42ee261bb3960c3335743bcb576deb45897f2de2f2ea89144c09a99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R882 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 Strandloper street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.80758821201 17.89483198004
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang