+11
Selfsorg in Fichardt Park

Patrysvlug Gaste Huis

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 26 Coetzee Straat, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Patrysvlug Gaste Huis is in Fichardtpark in Bloemfontein geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir sakereisigers en oornaggaste.

Die ruim kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kothuis beskik oor 'n kombuisie met 'n yskassie, verhit-en-eetgeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n TV en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheer-hek. Die kothuis is gerieflik naby geriewe en besienswaardighede soos museums, staproetes, restaurante en winkelsentrums geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lourencha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 26 Coetzee Straat, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Patrysvlug Gaste Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 Coetzee Straat, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfd4278da85ddefb50bae96a5dd8bbd17c4b93c38613a4694d654edbd3f1de3224093d6effff297398703b4aad506d1f73f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 26 Coetzee Straat Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.1500004 26.1755287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang