Pat's Place

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elsje M
1 nag
5.0
Nov 2025

Heerlike wegbreek. Skoon, netjies en 'n heerlike swembad. Geleë naby aan die see vir langs die kus stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine L
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Lovely stay. It was a very lovely and peaceful stay and I'll definitely book when in Hermanus again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Richard K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik oorgeslaap vir die aand, veilig en rustig gevoel. Met aankoms was ons vriendelik verwelkom. 'n Beter kamer was beskikbaar waar sy dit vir ons sonder enige koste gegee het. Ons het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Pat's Place
Ek is so bly julle het lekker gebly. Dit was lekker om julle ook te ontmoet.

Branard P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Comfortable and peaceful. Great place with great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Pat's Place
I'm delighted that you enjoyed your stay. It was lovely meeting you.

Willecia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Very pleasant and nice treat. Our stay was very comfortable. Fantastic room with outside Jacuzzi bath. Friendly service. Beautiful garden. Very conveniently located next to Spar.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Pat's Place
I am so happy that you enjoyed your stay. Come again any time.

Christelle B
1 nag
4.8
Sep 2024

Heerlike rusplek. Dit was presies wat ek nodig gehad het na 'n taai stoptog in die Noord-Kaap - 'n groot bed, lekker bad, en donker gordyne in 'n stil omgewing. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs, ek hoop om weer te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzanne
Pat's Place
Ek sien uit om jou weer te verwelkom

Flip V
1 nag
4.8
Jun 2024

Aanegenaam. Gesellig. Het dit baie geniet. Het die kaggel in die sitkamer baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzanne
Pat's Place
Ek is baie bly dat jy dit geniet het. Kom kuier gerus weer.

Annita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

We genoten van elke dag! Suzanne is 'n uitstekende gasvrou. Sy het aan al ons wense voldoen. Die kamer was in orde en die skoonmaak was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Pat's Place
Hi Annita, Dankie daarvoor. As die skoonmaak uitstekend was, waarom dan die 4/5 vir netheid? Laat weet asb sodat ons dadelik daaraan kan aandag gee. Ek sal graag enigiets wil regstel wat verkeerd is. Nogmaals dankie vir jou gawe komplimente. Groete, Suzanne

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 245 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcMz5WOcQCzDdITRF8bexjtjo1lv4rDDFKlcfxqjxQVhuNCb1BI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 245 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.412450685026 19.249699115753
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang