Paulyn Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Dina C
1 nag
5.0
Nov 2025

Gemaklik en skoon. Plek baie gemaklik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzie
Paulyn Place
Thank you for staying with us!

Hayley M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Welcoming, beautiful. Simply wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzie
Paulyn Place
Thank you so much, Clare and Rob! It was a pleasure to have you here. Hope to see you again!

Belinda R
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Dit was 'n aangename, rustige verblyf. Baie, baie netjies, veilige parkering, rustige omgewing. Beslis 'n aanbeveling!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.2
Nov 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzie
Paulyn Place
Thank you, Franci! We are glad you enjoyed your stay with us!

Jacolien D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Cosy and comfy. The host was attentive, and we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Most enjoyable. Most enjoyable and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Alles was skoon en het goed gewerk. Kan die plek aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzie
Paulyn Place
Baie dankie, Alta! Dit was 'n plesier om jou te ontmoet.

Timothy M
1 nag
4.8
Aug 2024

Safe and near. Beautiful cottage. Neat and tidy. The hosts know the area and the restaurants well. They are well informed, and you feel safe there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Leke gebly in gerieflike woonstel. Leke gebly na vriendelike ontvangs, in gerieflike woonstel met al die geriewe soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Privaat, aangenaam en gerieflik met alles wat nodig is om 'n vakansie te geniet. Dit was 'n heerlike ervaring om in Paulyn Place tuis te gaan. Baie gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Vriendelike behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Van Der Stel Street, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWodlZEJfYCGrBIRpTBVg1xX61pNNEYJaXzCHnGX057GT5GGHgO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 3 Van Der Stel Street Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.681197158727 26.661397964804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang