Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paulyn Place

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Paulyn Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Patrick B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable.

Most enjoyable and friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was skoon en het goed gewerk. Kan die plek aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Baie dankie, Alta! Dit was 'n plesier om jou te ontmoet.

Paulyn Place
Andries D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Leke gebly in gerieflike woonstel.

Leke gebly na vriendelike ontvangs, in gerieflike woonstel met al die geriewe soos geadverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, aangenaam en gerieflik met alles wat nodig is om 'n vakansie te geniet.

Dit was 'n heerlike ervaring om in Paulyn Place tuis te gaan. Baie gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Vriendelike behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nasaskia S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nasaskia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het regtig baie lekker gebly, ek en my verloofde.

Ek sal aanbeveel dat almal na Paulyn Place gaan. Dit is geld goed bestee. Ons sal enige tyd weer teruggaan en die inboekdiens was eerste klas. Die plek is amazing mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Kan enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Thanks, Pieter, a pleasure to meet you, and hope that you visit again. Kind regards. Rob and Suzie

Paulyn Place
Ronel B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met vriende

Baie lekker. Skoon netjies en goed ontvang.

Oornag verblyf gewees. Ons is hartlik ontvang. Tee, koffie en beskuit behoort alles op te som. Baie dankie aan Rob en Suzie. Sal vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Thank you Ronel, it was a pleasure having you to stay and we hope to see you again soon! Kind regards Rob and Suzie

Paulyn Place
Nicholas S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas S
Enkelreisiger

Extremely pleasant and peaceful.

Suzie is one of the kindest people you will ever meet. Throughout my stay she has been so thoughtful. The cottage is absolutely stunning. The rooms are comfortable and feels like a home away from home. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Dear Nicholas, it was a pleasure having you stay and we are very glad you enjoyed yourself. We look forward to seeing you again! Kind regards, Rob and Suzie.

Paulyn Place
Glyn W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, and great hospitality.

It had everything that we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Thank you for staying at Paulyn Place Glyn and Caron we hope to see you again.

Paulyn Place
Ria P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geweldig mooi plekje.

Alles was tiptop in orde. Vriendelijke gastheer en gastvrouw en zeer behulpzaam. Wij hopen dat wij hier nog een keer terug kunnen komen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Dear Ria, thank you for staying with us. It was a pleasure to have you here. We look forward to seeing you again. Kind regards. Rob and Suzie

Paulyn Place
Enran F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enran F
Saam met vriende

Tidy, convenient and comfortable.

We had a very pleasant stay. The accommodation was neat, tidy and spacious and there was an off-street parking bay which helps with peace of mind. The host was incredibly friendly and accommodating. Will definitely recommend Paulyn Place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte C
Besigheidsreis

11/10! The most lovely place to stay.

Suzie and Rob are wonderful hosts; we wished we could stay longer. The cottage/flat is clean, comfortable and homey. It is well located, the kitchen is stocked with plenty of appliances for self-catering and we felt very safe during our stay. Communication was excellent, WiFi was provided and the cottage was fully on solar-power so loadshedding wasn't an issue at all. Suzie's rusks are delicious and both she and Rob were helpful and accommodating at every turn. 10/10 for cleanliness. 10/10 for value for money. 10/10 for communication. Would highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Dear Charlotte,
Thank you so much for your kind words - we so enjoyed having you stay with us. Looking forward to seeing you again.
Kind regards,
Rob and Suzie

Paulyn Place
David F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Have a very pleasant and comfortable stay.

Suzie was great, cottage was perfect, no loadshedding, and perfect water. Had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony P
Gesin met tieners

Lovely clean place, great location, well kitted out, Wi-Fi and TV friendly and helpful owners.

Very friendly and helpful owners, good location and great value for money. I highly recommend Paulyn Place for anyone who wants to be in a good location in a nice clean place at an affordable rate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Anthony, it was a pleasure having you and your daughters to stay over Christmas. We look forward to seeing you again.

Paulyn Place
Marilyn A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn A
Gesin met klein kinders

Uitstekend, 'n rustig en pragtige plek.

Suzie is 'n besonderse gasvrou, tesame met haar man Rob, baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S
Gesin met klein kinders

Lovely staying there and Suzie was very accommodating.

Even though we arrived late Suzie was there to get us settled in. Very helpful during load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Thank you Mark, hope to see you again.

Paulyn Place
Kobus P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Wonderlike woonstel met 2 slaapkamers en sitkamer, kombuis en eetkamer - oopplan. Met al die geriewe wat nodig is. Baie skoon en netjies. Wonderlike plek om te bly vir families en kinders. Vriendelike ontvangs deur gasvrou. Ek beveel die plek aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean K
Gesin met tieners

Very clean, spacious and we enjoyed our stay. Hosts were very helpful.

This is a garden flat and we had two teenagers, so probably a bit small, especially if the weather is bad. But it was private and we had access to the pool and garden etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Thank you Sean it was a pleasure to host you and your family!

Paulyn Place
Gerda G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G
Enkelreisiger

Was net 'n plesier. Het verblyf baie geniet.

Vriendelike gashere. Baie veilig, skoon en netjies. Gaste was welkom om dagbesoeke af te lê. Ons kon heerlik visbraai en die twee kleinkinders het die swembadjie baie geniet, al was dit die koudste dag in die jaar! Wonderlike luukse van warm, elektriese kombers. Sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kleine K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kleine K

Waarde vir geld.

Skoon en netjies en goed toegerus. Veilige parkering. Volle DStv en WiFi, iets wat mens nie altyd kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Baie dankie Kleine ons hoop dat jy lekke bly in jou nuwe huis!

Paulyn Place
Herman F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste, rustigste oornagplek.

Wat 'n aangename verrassing! Paulyn Place is een van die mooiste en skoonste plekke waar ons nog tuis gegaan het! Baie dankie Rob & Suzie vir die vriendelike ontvangs en inligting oor julle pragtige omgewing. Doen so voort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Thank you Herman, we hope to see you again. Kind regards, Rob and Suzie

Paulyn Place
Carol S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S
Saam met vriende

Easy to find, friendly, helpful, accommodation was very nice, clean and welcoming.

Owners were friendly and helpful. We were sorry we had not booked an extra night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very pleasant and comfortable stay at Paulyn Place.

Good location and well-appointed facilities. Would definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent hospitality, clean, perfect location.

Our arrival was epic, we were welcomed in such great fashion amid this Covid pandemic. Our accommodation was clean and very practical in everything that was needed for the stay. Rob and Suzie really thought of everything. Never mind that we were informed of places to see and how we could get around, even though it's a small, quaint town, with amazing beaches. We really enjoyed our stay at Paulyn Place - comes highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Thank you Charlene, we are glad that you enjoyed your stay. Hope to see you again sometime. Kind regards Rob and Suzie

Paulyn Place
Francisca D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

The cottage is spacious and well equipped. We were warmly welcomed and will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anina D
Gesin met tieners

Ons het lekker gekuier.

Gerieflike verblyf. Vriendelike en behulpsame eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Thank you Anina, we are glad you enjoyed your stay. Kind regards, Rob and Suzie.

Paulyn Place
Michele B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michele B

Baie aangename verblyf en 'n goed-toegeruste kothuis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Otto S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi.

Heerlike ruim en skoon blyplek. Vriendelike ontvangs en vertrek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Thank you so much, Otto! It was a pleasure to have you at Paulyn Place.

Hope to see you again!

Paulyn Place
Bryan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very happy with all aspects of our stay!

Accommodation great and hosts go out of their way to make our stay comfortable and enjoyable. Our only regret is not being able to stay longer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gelukkig met alle aspekte van ons verblyf.

Verblyf goed en gashere gaan uit hulle pad uit om ons verblyf lekker en gerieflik te maak. Ons is net spyt dat ons nie langer gebly het nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Thank you Bryan, we hope you are having an enjoyable trip along the coast. Hope to see you again sometime.

Paulyn Place
Petro V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ruim woonstel.

Baie lekker woonstel en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paulyn Place se terugvoer

Baie dankie dat jy hier gebly het en ons hoop dat julle veer kom kuier by Pauly Place!

Paulyn Place
Vanaf
R1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-straat 3, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWodlZEJfYCGrBIRpTBVg1xX61pNNEYJaXzCHnGX057GT5GGHgO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 3 Van Der Stel Street Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.681197158727 26.661397964804
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem