Peace Haven Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
San-Marie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik! Ons het heerlik gebly! Madelane is 'n wonderlike gasvrou en het op aanvraag ons vroeër verwelkom as die inchecktyd. Die plekkie is pragtig en keurig, met alles (en meer) wat mens graag wil hê. Klein goedjies soos 'n sjokolade op die bed en pantoffels het dit net meer spesiaal gemaak. Ek kan dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelane
Peace Haven Cottage
Baie dankie San-Marie vir jou mooi woorde en aanbeveling. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê.

Christine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties! Absoluut fantastiese plekkie met die vriendelikste gasvrou. Netjies en modern met alles wat jy nodig het. Mens kan vir weke hier uitspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelane
Peace Haven Cottage
Christine, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die kuier by ons geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Madelane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Egret Street, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd13e993167560ac38e2e181b11c9b193d9ab41691b55e3c8eae4fa276df75f76b5a7ebf9da96c968531d292583a5d8678936?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 9 Egret Street Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.721719939351 17.957145442328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang