Peace of heaven
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea-weg Klapmuts, Plaas 764, Stellenbosch, 7624, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Peace of heaven is in Klapmuts naby Stellenbosch en is 'n bekoorlike selfsorghuis wat 'n intieme toevlugsoord bied aan vriende of familie wat op soek is na rus en ontspanning in 'n vreedsame omgewing. Die plaas is aan die begin van die wynroete, langs The Farm Yard en naby Butterfly Word geleë.
Die cabin-tipe huisie bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gaste in beide slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met satelliet-kanale.
Buite is daar 'n braai-area en buitesitplek. Daar is ook 'n pragtige dam op die perseel waar gaste kan swem. Die verblyf spog met organiese groente en 'n hidroponiese stelsel.
Slaapplek
’n Bespreking by Peace of heaven sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Christiaan
Willem
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Protea-weg Klapmuts, Plaas 764, Stellenbosch, 7624, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Klapmuts Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea-weg Klapmuts, Plaas 764, Stellenbosch, 7624, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom